MEYERTON. – Die ouers van ‘n talentvolle o.14-hokkiespeler vra vir hulp om hul dogter tot by die Rhino Provinsiale Hokkieweek te kry.
Die Rhinoweek vind tussen 25 en 29 Julie by die Izak Steyl Stadion in Vanderbijlpark plaas.
Volgens Annake Marais, Maruzé se ma, beloop die kostes van die toer R2 800.
Mense wat bereid is om te help kan Annake by 079 837 4571 skakel.
Indien jy ‘n donasie wil maak kan jy die donasie in Marais se bankrekening inbetaal.
Haar rekeningbesonderhede is as volg:
Rekeninghouer: ACE Marais
Bank: Capitec
Rekeningnommer: 161 736 1621
Rekening tipe: Spaarrekening


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
