News

Regering ontplooi soldate om ‘wet en orde’ tydens verkiesing te handhaaf

Die regering ontplooi soldate om wet en orde tydens verkiesing te handhaaf.

Altesaam 2 828 soldate van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag sal die polisie help om ‘misdaad te bekamp’ en ‘wet en orde’ tydens die verkiesing te handhaaf.

Die tydperk van die ontplooing is tussen 20 Mei en 7 Junie.

Die koste wat verbonde is aan dié ontplloiing is ‘n geraamde R59 451 704.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button