News

VIDEO: Burgemeester trek sy kruisie

Die burgemeester het vanmiddag sy kruisies gaan trek, het jy al joune?

MIDVAAL. – Die burgemeester van die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit, rdh. Peter Teixeira, het Woensdag (29 Mei) sy kruisies by Laerskool Risiville gaan trek.

Teixiera het ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om te gaan stem in Suid-Afrika se sewende algemene verkiesing.

Die stembusse het 07:00 oopgemaak en sluit om 21:00 vanaand.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button