MEYERTON. – Klein Alesea Robbertse (6) van Meyerton Fighting Systems het altesaam vier medaljes by die Suid-Afrikaanse Skopboksvereniging (SAKA) se nasionale kampioenskap ingepalm.
SAKA se nasionale kampioenskap het tussen 25 en 28 April in Potchefstroom plaasgevind.
Alesea en haar sibbe, Eliana en Hendré, word deur Sensei David Kies van Meyerton Fighting Systems afgerig.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
