Local newsNewsSport

Hoekies bied Fast Five-toernooi aan

Kom geniet drie dae van netbal-aksie

VANDERBIJLPARK. – Drie dae van Fast Five netbal-aksie is op die spyskaart wanneer die HS Driehoek van 16 tot 18 Julie ‘n toernooi vir juniors tot seniors aanbied. Die inskrywingsfooi per span beloop slegs R400 en elke span moet sy eie skeidsregter verskaf.

Inskrywings kan aanlyn gedoen word. Vir meer inligting kontak vir Karin by 082 811 4148.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button