VANDERBIJLPARK. – Eerskomende Saterdag gaan alle oë op die HS Transvalia gevestig wees wanneer vier van sy A-rugbypanne in die halfeindronde van die SDC Noordvaaltoernooi in aksie gaan wees.
Valia se o.14’s, o.16’s en eerste span kom op hul tuisveld onderskeidelik teen Kempton Park (08:00), Zwartkop (09:10) en Ligbron (10:45) te staan. Valia se o.15-span reis voorts op eie houtjie na die Noordwes waar hulle teen die HS Klerksdorp te staan kom.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
