NewsSport

Valia spog met drie spanne in eindstryd

Die uitklopfase van die Noordvaal-kompetisie is nou hier en daar is geen wegkruipplek nie

VANDERBIJLPARK. – Die magtige ligbloumasjien van die HS Transvalia se opmars tot die eindstryd van SDC plaatafdeling was iets om te beleef.

Die tyd het nou aangebreek om die laaste hoofstuk in dié rugbysprokie te skryf.

Valia se eerste rugbyspan kom Saterdagmiddag om 12:15 op sy tuisveld in die eindstryd teen HTS Middelburg te staan.

Om die kersie op die koek te sit het die skool se o.14’s en o.15’s ook tot die eindstryd deurgedring. Valia se “melkbaarde” sal verrigtinge om 08:00 teen HS Oos-Moor afskop, gevolg deur die o.15’s wat HS Middelburg om 09:20 sal aandurf.

Transvalia se rugbytrots.
Transvalia se rugbytrots.
Valia se rugbytrots

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button