VANDERBIJLPARK – Groot opwinding en sport uit die boonste rakke is in die vooruitsig wanneer die tweede rondte van die LCTS Friday Night Lights netbal en rugbytoernooi eerskomende Vrydag by die HS Transvalia aangebied word.
Die toernooi word deur Champs Sports Development (CSD) aangebied.
Die bepalings vir A-veld is: 15:00: o13 A/B: – Fonteine vs Orion 2; 15:50: o.13A: DF Malherbe vs TP Stratten; 16:40: o.13A: Vaalpark vs Orion; 17:30 – o.13B: DF Malherbe 2 vs Alberview 2; 18:20: o.13A: Vryheidsmonument vs Emfulenipark; 19:10 – o.13A: Eligwa vs van Dyk; 20:00: o.13A: Kollegepark vs Alberview.
A-veld: 15:00: o.11A – Vaalpark vs tp Stratten; 15:50 – o.11A: Fonteine vs Alberview; 16:40 – o.11A/B: Kollegepark vs Orion B.
C-veld: 15:00 – o.9: Kollegepark vs Alberview; 15:50 – o.10: Kollegepark vs A;berview; 16:40 – o.11A: DF Malherbe vs Eligwa.
Vir die volledige bepalings van die netbal besoek Champs Sports Development se Facebookblad.
