MEYERTON – Die beste kom nog! So se Ambrose Botha, afrigter van die belowende Vaaldriehoekse-veldatleet, Darius Botha.
Darius ‘n leerling aan die HS Dr. Malan in Meyertin het tydens die naweek se Gauteng Kampioenskap gewys wat in hom steek toe hy die diskus vir seuns o15 met ‘n afstand van 62.97m gewen het en twee tweede plekke in die gewigstoot (18.45m) en hamergooi (40m) verwerf het.
“Hy gaan die ASA en SA-byeenkoms hard slaan,” het sy pa aan Vaalweekblad gesê.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
