News

Soektog na vermiste Bruce Lee

Hy was na die Vereeniging Kopanong Hospitaal onderweg toe hy vermis geraak het.

OPDATERING 2025/03/26 – 09:17

Die familie van die vermiste Bruce Lee de Jager (41) het laat weet dat hy gevind is.

——————————————————————————————————————————————————–

VEREENIGING – Die 41-jarige Bruce Lee de Jager word sedert 24 Maart vermis.

Hy is laas by 33 Edwardstraat in Vereeniging se middestad gesien en was glo in die Vereeniging Kopanong Hospitaal onderweg.

Hy het ‘n swart t-hemp en ‘n swart driekwartbroek aan gehad.

Mense met inligting kan die Vereeniging polisie of vir Jay Jay by 062 300 7916 skakel.

 

 

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button