SASOLBURG – Die HS Sasolburg se eerste hokkiespan is op die oorlogspad en besig om alle teenstand voor hulle plat te vee.
Die span het onlangs die Synsport Greg Beling Fees onoorwonne afgesluit deur QHS met 2-1, Kingswood met 2-1, Union met 3-1 en Cradock met 12-0 te klop.
Dit voorspel groot dinge vir die opkomende seisoen.
nion met 3-1 en Cradock met 12-0 te klop. Dit voorspel groot dinge vir die opkomende seisoen.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
