News

VIDEO: Nuwe winkelsentrum maak uiteindelik sy deure oop

Die nuwe Riverstone Mall is uiteindelik oop!

MEYERTON – Daar was Donderdagoggend opwinding in die lug toe die nuwe Riverstone Mall amptelik sy deure geopen het.

Die winkelsentrum is nou voltooi en die lint is amptelik Donderdagoggend kort voor 09:00 geknip.

Nuuskierige inkopiegangers het van orals af gestroom om die nuwe R370m winkelsentrum te besigtig en die parkeerterrein was feitlik tjok-en-blok vol binne die eerste paar minute nadat dit amptelik geopen het.

*Meer oor die winkelsentrum in Vrydag se Vaalweekblad.

Skaars ‘n paar minute na die amptelike opening was die Riverstone Mall reeds ‘n miernes van bedrywighede. Foto: Christiaan Cloete

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button