
SASOLRBURG – Joviale Mbisha-oudleerling aan die HS Sasolburg het vroeer vandeesweek in Potchefstroom op die McArthur stadion die Suid-Afrikaanse senior 100m-vrouekampioen geword.
Mbisha het tydens die ASA Senior Atletiek Kampioenskap die item in 11.48s gewen.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
