Die Departement van Water en Sanitasie beoog om twee van die 10 sluishekke by die Vaaldam vandag toe te trek.
Dit volg nadat die invloei by die dam aansienlik afgeneem het.
Die eerste sluishek sal om 10:00 toegetrek word en die tweede een om 16:00.
Dit beteken dat daar teen vanaand slegs 8 sluishekke by die Vaaldam sal oop wees.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
