VANDERBIJLPARK – Die HS Driehoek is bitter trots op een van sy begaafde leerlinge, Wicus Brand, wie se vernuf op die gholfbaan baie belangstelling wek.
Hy het onlangs van 7 tot 11 April by Silverlakes as die jongste speler van die span aan die SA Interprovinsiale Gholftoernooi deelgeneem. Die span het derde geëindig.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
