
VEREENIGING – Daar was ‘n motorongeluk in Vrydagmiddag spitsverkeer op die hoek van Generaal Hertzog en Assegaaistraat in Drie Riviere.
Dit lyk of minstens drie voertuie by die ongeluk betrokke was.
Vermy Assegaaistraat indien moontlik.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
