
VANDERBIJLPARK – Die Winterskoolvakansie in die Vaaldriehoek beteken net een ding…. Rhino Week!
Jaarliks sak hokkie-, rugby- en netbalspelers sak van oral af toe op die VUT Isak Steyl-stadion in Vanderbijlpark. Vaalweekblad was daar om die aksie tydens die 10de Rhino Week vas te vang.








At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
