VANDERBIJLPARK. – Anzel Visagie van die HS Transvalia is tydens die winterskoolbvakansie by die Rhino Week Netbatoernooi as die Beste Senior Verdediger van die toernooi aangewys. Daar word ‘n groot toekoms vir die jong speler voorspel.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
