
VANDERBIJLPARK – Persoonlike beste tye begin nou in die slag bly en mededinging raak al hoe strawwer in die plaaslike landloopliga. Die tweede byeenkoms in die laerskoleliga het vanmiddag by die Lerskool Kollegepark plaasgevind.
Na verlede vinnige en plat roete by Oakridge Primary School was die opdraande en afdraande roete gemeng met plat reguit stukke lekker uitdagend vir die jongelinge.



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
