MEYERTON – Die oud-dokkie naelloper, Chardoné Smidt, gaan eersdaags Suid-Afrika by die Wêreld Atletiekkampioenskap verteenwoordig.
Sy het reeds op skool vir die HS Dr. Malan die wêreld aan die brand gehardloop en haar visier is nou op die wêreldverhoog ingestel.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
