SASOLBURG – SHS se fakkel brand helder nadat sy o18-hokkiespan die naweek as die Noordvaal mediumskole gekroon nadat hy HS Randburg met 3-1 in die eindstryd geklop het.
SHS het vanjaar van krag tot krag gegaan en hierdie titel is ‘n bewys dat harde werk beloon word.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
