MEYERTON – Die Laerskool Voorwaarts is bitter trots op hul hoolfleiers Raymond Hirschfield, Caleb Pieterse en Bernard van Brakel wat tydens die winterskoolvakansie as lede van die Ratels se o13-span aan die 10de Rhino Week in Vanderbijlpark deelgeneem het. Al drie die rugbymanne is voorts gekies vir die Rhino toerspan om Suid-Afrika in Desember in Italië te verteenwoordig.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
