
VEREENIGING – Die beste plaaslike landloopatlete van D7 en D8 het Saterdag by Phoenix High School sake uitegspook. Vir heelwat van die atlete was dut die einde van die seisoen, terwyl die topatlete tot die Gauteng Kampioenskap deurdring. Vaalweekblad was daar om die aksie vas te vang.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
