NewsSport

Eligwa se kriekethelde wys hul staal

Maak amok met bal en kolf

VANDERBIJLPARK – Die Laerskool Eligwa se eerste krieketspan het vroeër vandeesmaand sy eerste ligawedstryd teen Sedibeng Hub gespeel.

Keegan van Aswegen

Keegan van Aswegen het uitgebblink met die kolf en ’n indrukwekkende 227 lopies nie uit nie gemoker, terwyl die span se bobaas-bouler, Nathan Pienaar vyf paaltjies  platgetrek het en slegs drie lopies afgestaan het. Keegan is na sy spogbeurt vir die Sedibeng o13-krieketspan gekies en Nathan is vir die Suid-Area-krieketspan gekies.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button