
VANDERBIJLPARK – Die Hoërskool Driehoek spog graag met Jadey van der Sandt wat onlangs gekies is om SuidAfrika by die 2025 Wêreld Shotokan
Karate Kampioenskap in Japan te verteenwoordig van 1 tot 3 November.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
