NewsSportSport

Wicus speel die wêreld aan die brand

Hy is 'n belowende speler wie se vordering met 'n valkoog dopgehou word

VANDERBIJLPARK – Wicus Brand, ’n graad 11-leerder van Hoërskool Driehoek, is vroeër vandeesmaand vir die tweede agtereenvolgende jaar aangewys as die Vaaldriehoek-skoleliga se top speler.

Brand is kaptein van die Vaaldriehoek se SA-skolespan wat in Oktober teen ander provinsiale skole spanne gaan deelneem. Hy het in April die Vrystaat se senior span verteenwoordig by die SA Premier IPT in Silver Lakes en is ook gekies as een van agt spelers wat in September die Vrystaat by die SA Country Districts in die Oos-Kaap gaan verteenwoordig.

Hy oefen daagliks by Heron Banks, waar hy deel is van die Scratch League en Junior League spanne.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button