NewsSport

Valia as o15-seweskampioen gekroon

Harde werk op die sportveld word altyd beloon

VANDERBIJLPARK – Die blitsweergawe van die spel met ovaalbal bly maar ‘n aanskoulike sport en as jy wen sewesrugby speel is dit soveel lekkerder.

Vra maar vir die HS Transvalia se o15-sewesspan wat as die wenner van die HS Hugenote se 7’s-toernooi aangewys is. Die span het Hans Moore (66-Ontwikkeling 2 (54-0), Hugenote (36-5) en Die Anker (31-5) geklop om die titel in te palm.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button