VANDERBIJLPARK – Die Laerskool Eligwa is in ekstase nadat een van sy leerlinge Avery Gory, as die Gauteng o13-dogtersskaakkampioen gekroon is. Avery het ‘n volmaakte vertoning gelewer deur al vyf haar wedstryde by die Gauteng Individuele Skaakkampioenskap te wen.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
