NewsSport

Plaaslike spelers deur na Lions-krieketproewe

Vaal hou duim vas vir twee Risivillers

VEREENIGING – Die Vaaldriehoek se krieketfabriek het al groot name soos Morne Morkel, Tertius Bosch en Wayne Kidwell opgelewer om maar net ‘n paar name op te noem.

Die volgende generasie krieketsterre is besig om hulle hande hoog op die steek.

Corné Bergh en Beon Marais twee kranige krieketspelers van die Laerskool Risiville in Vereeniging het pas tot tweede rondte van die Gauteng-Lions proewe deurgedring.

Hulle vordering word met ‘n Valkoog dopgehou.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button