NewsSport

Driehoek wen 7’s-plaatafdeling

Die Hoekies se harde werk is beloon

VANDERBIJLPARK – Die 7’s-rugbyspanne van die HS Driehoek se harde werk is die afgelope naweek by die Sundown Country Estate beloon toe hy plaatafdeling gewen het.

Die skool se twee spanne het derde in hulle afdelings geëindig wat gesorg het dat hulle algeheel die plaatafdeling van die sewestoernooi in snerpende koue gewen het.

HS Driehoek se 7’s-bielies.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button