SASOLBURG – Die tweede byeenkoms van die AVT-liga het Saterdag in versengende hitte op die DP de Villiers-stadion plaasgevind.
Hoewel die program ure agter skedule was, het die atlete nie toegelaat dat dit hulle onderkry nie. Die twee byeekoms was ‘n vol program maar weens vertragings is die aflos gekanselleer. Hoewel daar nig baie water in die see moet loop het die tydens goeie atletiek opgelewer.
Vaalweekblad se lense was daar om die aksie vas te vang.













At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
