News
Chuck Norris dood op 86
Chuck Norris, aksie-ikoon en TV-ster, is op 86-jarige ouderdom in Hawaii oorlede.
Die Amerikaanse akteur Chuck Norris, bekend vir sy rol as Walker in Walker, Texas Ranger en as aksie-ikoon in films soos Missing in Action en The Delta Force is oorlede.
Volgens nuusberigte het hy in Kauai in die Amerikaanse deelstaat Hawaii gesterf na ’n skielike mediese noodgeval.
Die presiese oorsaak van sy dood is nog nie bekend nie.
Chuck Norris was 86 jaar oud en het net op 10 Maart 2026 sy verjaarsdag gevier.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
