News
Midvaal nooi inwoners uit om elektrisiteitstariewe te bespreek
Kom gee jou insette oor Midvaal se elektrisiteitstariewe vir 2026/27.

MEYERTON – Inwoners en belanghebbendes word uitgenooi na ’n openbare vergadering op 25 Maart 2026 by die Meyerton Stadsaal om die voorgestelde elektrisiteitstariewe vir die 2026/2027 finansiële jaar te bespreek.
Die vergadering word aangebied deur die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit en burgmeesterskomiteelid vir Ingenieursdienste, Reginald Hubbar.
Die vergadering vorm deel van die munisipaliteit se verbintenis tot deursigtigheid en gemeenskapsbetrokkenheid.
Inwoners word aangemoedig om hul insette te lewer.
- Ads
- Ads
- Advertisements
- Advertorial
- Amusing
- Babies & Toddlers
- Bikes
- Blogs
- Business
- Classics & Historic
- Community
- Community
- Competitions
- Editor's choice
- Editor's note
- Entertainment
- Events
- Finance Advice
- Gear & Technology
- Health
- High School
- Home & Garden
- Homes
- Industry News
- International
- Kids
- Letter
- Lifestyle
- Local Lifestyle
- Local Motoring
- Local news
- Market Advice
- Motoring
- National
- New Models
- News
- News
- News galleries
- Opinions
- Parenting News
- Photo Galleries
- Pre-School
- Primary School
- Property News
- Reviews
- School
- Schools
- Special Categories
- Sport
- Sport
- Sport
- Sport
- Top stories
- Travel
- Uncategorized
- Vacancies
- Vehicles
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
