Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense (selfs van ander lande).
Vereistes
Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat. Jy kan nie iemand anders se foto deel nie. Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus wees. Streef daarna om unieke, kunstige foto’s te deel.
Erkenning
Uitstaande fotografie word weekliks met ‘n spesiale sertifikaat aangewys. Die kriteria wat in ag geneem word sluit in: Komposisie, beligting, skerpheid, uniekheid en kreatiwiteit.
Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.
Hoogtepunt
Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.
Daaruit word van die foto’s in die weeklikse versameling gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.
Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.
Die is fotoversameling 267.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo of Muizenberg beach’s colourful changing rooms.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Corné Bierman van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Debbie Hendriks van Nelspruit het die mooi foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die pragtige foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die pragtige foto geneem.
Elsje Vermeulen (die administrateur van die Elsje’s Choice on Photos groep) van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.
Erna Heider van Christchurch, New Seeland, het die mooi foto geneem. Sy is ‘n nuweling op die groep.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Estelle van Zyl van Heidelberg het die mooi foto geneem.
Eugene Heiberg van Pietersburg, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto van ‘n marico sunbird geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Gwen Fleischmann van Lydenburg, nog ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die mooi foto geneem.
Hennie Malan het die mooi foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi motorsport foto geneem.
Henry Robert, ‘n nuwling op die groep, het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco Blom, voorheen van Pretoria maar nou van San Diego, Kalifornie in die VSA, het die mooi foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto geneem.
Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die mooi foto geneem.
Jan Kotze van Centurion het die pragtige foto geneem.
JJ Kok van Deneysville het die pragtige foto geneem.
Johan Louw van Parys het die pragtige foto geneem.
Jolanda de Wet van Kaapstad het die pragtige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in in Pas de la Casa geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Lanie de la Rey van Kaapstad het die treffende foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lizelle Stassen van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die pragtige foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marissa Enslin van Nigel het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die mooi nag foto geneem.
Micayla van Niekerk het die mooi foto met haar iPhone in Montana, VSA geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die pragtige foto van die sonneblomme geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die mooi foto geneem.
Monique Coetzer van Vanderbijlpark, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Naomi Bezuidenhout van Robertson het die mooi foto geneem.
Natasha de Witt van Sasolburg het die oulike foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die kunstige sonsondergang foto geneem.
Pieter Engelbrecht van Goodwood het die pragtige foto geneem.
Rene Janse van Vuuren van Walkerville het die mooi foto geneem.
Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto in Clarens geneem.
Ria van der Lith, ‘n nuweling op die groep, het die kunstige monochroom foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
helma Nel van Kraaifontein in die Kaap het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tyron Fuller van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Middelburg het die mooi natuurfoto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die treffende foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
Andrew Visagie van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Angelique Kok van Deneysville het die kunstige foto geneem.
Anita Bester van Kempton Park het die pragtige makro foto geneem.
Annemarie Paula van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Barney Fourie van Naboomspruit het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Bennie Kilian van Secunda, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto in Warmbad geneem.
Benny Tshotetsi van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Carin van Deventer van Parys het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Charleen Coetzer van Henley on Klip, ‘n nuweling op die groep, het die mooi natuurfoto geneem.
Christa Snyman van Hartenbos, een van die nuwelinge op die groep, het die treffende foto geneem.
Christina de Beer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo of a church in Graaff-Reinet.
Deon Cloete van Parys het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Deneysville het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die besondere monochroom foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za