Local newsNewsSport
Kollegepark se gholfster
Die jongeling mag maar 'n gholfstok swaai. Ons wens hom alle voorspoed toe.
VANDERBIJLPARK – Laerskool Kollegepark is super trots op een van hul jong leerlinge.
Sion de Vos het onlangs aan die US Kids Somertoernooi deelgeneem.
Hy het tydens die toernooi gekwalifiseer om aan die Big 5 SA Open deel te neem.
Die toernooi vind van vandag tot 15 April by die Magaliespark Gholfbaan plaas.
Op hul Facebookblad het die Laerskool Kollegepark geskryf: “Ons wens Sion alle sterkte toe vir die toernooi wat voorlê. Ons hou duim vas!”
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
