News

Eindfluitjie blaas vir rugbylegende

'n Groot rugby seder het geval.

MEYERTON – Die eindfluitjie het gister vir Jan Bekker (73) een van die Vaaldriehoek se rugbylegendes geblaas toe hy aan ‘n hartaanval oorlede is.

Bekker, ‘n oud-inwoner van Meyerton, het op agtsteman sowat 95 wedstryde vir die destydse Vaaldriehoek gespeel. Volgens Bok Penning een van Bekker se spanmaats is dit nog vars in sy geheue hoe Bekker vir die Springbok Ray Mordt op Meyerton van die veld afgeduik het.

“Hy was ‘n briljante agsteman. Ek was agtien jaar oud toe ek my eerste westryd saam met hom gespeel het. Hy was my kaptein,” gee Penning te kenne.

Medelye stroom steeds op sosiale media in.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button