Local newsNews

Joshua Boys wys hul groot harte

Skenkings soos hierdie gee mens weer hoop vir die mensdom.

VANDERBIJLPARK – Die enigste ding wat groter as die HS Driehoek se Joshua Boys se harte is, is hulle deursettingsvermoë.

Dit is weer onlangs bewys toe die groep seuns klere vir minderbevoorregtes ingesamel het en aan die Kompas Kerk geskenk het.

Die gebaar het weer onderstreep wat dit werklik beteken om met hart en daad te leef. 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button