News

Hoekies haak ‘n sege teen Dokkies

Die weer het ook lekker saam gespeel, maar die wind het 'n invloed op albei spanne se taktiese skopwerk gehad.

VANDERBIJLPARK – Skolerugby is tops. Saterdag se liga-wedstryd tussen HS Driehoek en HS Dr. Malan se eerstespanne het pragtige hardlooprugby opgedis.

Sake het tot aan die einde van die wedstryd baie gelyk verloop, maar uiteindelik was dit die Hoekies wat met 27-24 gewen het.

Volledige berig en uitslae, asook aksiefoto’s in Vrydag se Vaalweekblad.

Die Hoekies probeer keer, maar die Dokkies raak betyds ontslae van die bal.
Die Hoekies se Billy Britz probeer ‘n Dokkies-verdediger omseil. Foto’s: Elsje Vermeulen
Die Hoekies se Pieter Venter word deur die Malan-verdedigers platgetrek.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button