Local newsNews

Verskeie kragprobleme kniehalter CW-areas en NW7

Elektrisiteitsonderbrekings eskaleer in die ouer gedeelte van Vanderbijlpark., met oorlading wat as die oorsaak beskou word.

VANDERBIJLPARK – Die areas wat elektrisiteit vanaf die Dorp-substasie ontvang was al verskeie kere sedert die naweek sonder elektrisiteit gelaat.

Volgens die Emfulenin Plaaslike Munisipaliteit was oorlading die oorsaak.

Maandagnag was ʼn donker nag vir die inwoners in die areas. Nadat die soveelste kragonderbreking Dinsdag laatmiddag ervaar is, het die meeste areas aangekom.

Net na 19:00 is berig dat NW7 en CW5 ʼn kabelprobleem het, wat vandag hopelik opgelos kan word. Geen bevestiging is ontvang nie.

In Hadfieldstraat, CW1 is ʼn groen boks geplunder wat verskeie huise sonder krag gelaat het. Geen terugvoer tot dusver ontvang nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button