News

Kaskar Karnaval by DF Malherbe

Geesdrif en spangees was aan die orde van die dag.

VANDERBIJLPARK – Die Laerskool DF Malherbe in die hart van die Vanderbijlpark het verlede week gegons met opgewondenheid toe die skool sy jaarlikse kaskarwedren aangebied het.

’n Lewendige karnaval-atmosfeer het op die terrein geheers met kleurvolle baniere, ‘n geskaterlag en die geur van heerlike verversings wat in die lug gehang het.

Leerlinge het in kreatief versierde kaskarre meegeding, elk met sy eie tema, helder kleure en span-gees wat sommer van ver af uitgestraal het. Dit was beslis vet pret.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button