News

Meyerton Knights se eerste span kook

Die Meyerton Knights was gefokus en vasbeslote om 'n goeie vertoning voor hul tuisskare te lewer.

Die Meyerton Knights-rugbyklub het Saterdag gemengde welslae op sy tuisveld behaal toe sy eerste en tweede span teen hul eweknieë van die Oos-Rand Polisie te staan gekom het.

Die tweede span moes die knie buig, terwyl die eerste span ‘n wegholoorwinning behaal het.

Volledige uitslae en nog aksiefoto’s in die volgende uitgawe van Vaalweekblad (22 Mei).

Foto’s: Elsje Vermeulen

Hier is aksie in die eerste span kragmeting:

Hier is aksie in die tweede span kragmeting:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button