Vandag is Internasionale Museumdag. Op die foto is die Vaal Teknorama Museum – waarskynlik een van die Vaal se bekendste museums – wat die Vaal se geskiedenis, stories en erfenis vir nuwe geslagte bewaar. Foto: Christiaan Cloete
Gemeenskappe regoor die wêreld vier vandag Internasionale Museumdag.
Die dag bring hulde aan die rol wat museums speel om geskiedenis, kultuur en kennis vir toekomstige geslagte te bewaar.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!