VANDERBIJLPARK – Medelye stroom steeds in op sosiale media ná die afsterwe van Gary Hartmann (61).
Gary was ‘n bekende en geliefde sakeman en inwoner van die Vaaldriehoek en het diep spore in die gemeenskap getrap. Na wat verneem word, het hy aan ‘n hart verwante kondisie gesterf.
Daar is nog geen begrafnisreëlings getref nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
