News

Uitstekende foto’s realiseer nie per toeval nie

'n Uitstekende foto is selde per toeval, dit is die perfekte samekoms van tegniese uitvoering, artistieke visie en tydsberekening.

Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense (selfs van ander lande).

Vereistes

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat. Jy kan nie iemand anders se foto deel nie. Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus wees. Streef daarna om unieke, kunstige foto’s te deel.

Erkenning

Uitstaande fotografie word weekliks met ‘n spesiale sertifikaat aangewys. Die kriteria wat in ag geneem word sluit in: Komposisie, beligting, skerpheid, uniekheid en kreatiwiteit.

Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.

Hoogtepunt

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word van die foto’s in die weeklikse versameling gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.

Die is fotoversameling 274.

Denise Zeeman van Worcester het die treffende foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die mooi monochroom foto geneem.
Elaine Claassens van Randburg, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elma Willemse van Melbourne, Australia het die pragtige foto geneem.
Elsje Vermeulen (die administrateur van Elsje’s Choice on Photos) van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Eugene Heiberg van Pietersburg het die mooi foto geneem.
Eugene Viljoen van Heidelberg, ‘n nuweling op die groep, het die mooi natuurfoto geneem.
Frans van Kradenburg van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Gwen Fleischmann van Lydenburg het die kunstige foto geneem.
Hannelie Nagel, ‘n nuweling op die groep, het die mooi sonsondergang foto op ‘n plaas buite Vanderbijlpark geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die mooi foto geneem.
Hennie Malan van Vanderbijlpark het die mooi sonsondergang foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Hennie Strydom van Vanderbijlpark is ‘n nuweling op die groep en het die mooi foto geneem.
Henry Robert van Melkbosstrand het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco Blom, voorheen van Pretoria maar nou van San Diego, Kalifornië in die VSA, het die mooi foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Janice Storm van Middelburg het haar eerste foto op die groep gedeel.
Jeff Lomey of Cape Town captured this beautiful photo.
JJ Kok van Deneysville het die poskaart-mooi foto geneem.
Johan Louw van Parys het die pragtige foto geneem.
John Dovey of Lanseria shared his first photo on the group.
June Bartlett van Bryanston het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karen Beetge van Narooma, NSW Australië, het die mooi foto geneem.
Karen Mey van Fourways, Johannesburg, het die pragtige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lanie de la Rey van Kaapstad het die pragtige foto geneem.
Lea van der Berg van Vanderbijlpark, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Linda Saayman het die kleurryke natuurfoto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Maggle Webser van Centurion het die pragtige natuurfoto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Marissa Enslin van Nigel het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Marita Henning het die mooi natuurfoto geneem.
Maryna Nell van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die pragtige foto geneem.
Naomi Bezuidenhout van Robertson het die pragtige foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pieter Engelbrecht van Goodwood het die mooi foto geneem.
Priscilla Prinsloo van Springs het die oulike foto geneem.
Qutara Weyers, ‘n nuweling op die groep, het die kunstige hersfoto geneem.
Ria Pieterse van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Ria van der Lith van Polokwane het die pragtige foto geneem.
Riaan Wessie Westraad van Port Elizabeth het die mooi foto geneem.
Riana Knouwds van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Ronelle du Plessis van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Tanya Bothma van Duncanville, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Thelma Nel van Kriaafonein in die Kaap het die kunstige foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Trevor Rose van Bedfordview het die treffende foto geneem.
Trix Hand van Newcastle het die mooi foto geneem.
Tyron Fuller van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die kunstige monochroom foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Middelburg het die mooi foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
AC Photography is nuut op die groep en het die mooi foto geneem.
Adele Esterhuizen van Kaapstad het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem.
André van Zyl van Vanderbijlpark het die pragtige foto in uMhlanga geneem.
Angelique Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Anita Bester van Kempton Park het die treffende foto geneem.
Barney Fourie van Naboomspruit het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Charleen Coetzer van Henley on Klip het die mooi foto geneem.
Carin van Deventer van Parys het die mooi foto geneem.
Carry Grobler van Centurion, ‘n nuweling op die groep, het die pragtige foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chris Swart van Kleinmond het die pragtige foto geneem.
Christina de Beer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chané van Breda van Rustenburg het die kunstige foto geneem.
Christine van Zyl van Vanderbijlpark, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto in uMhlanga geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Christo Weir (Aweh Photography) van Northmead, Benoni het die treffende foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this stunning image of Slangkoppunt Lighthouse and velvet sky.
Corné Bierman van Sasolburg het die mooi foto by Woodrock Cat Café geneem.
Danette van Zyl van Parys het die pragtige monochroom foto geneem.
Debbie Hendriks van Nelspruit het die oulike foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die mooi natuurfoto geneem.
Eugene Heiberg van Pietersburg het die mooi foto geneem.
Hennie Kok van Pretoria, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto by Addo geneem.
Lanie de la Rey van Kaapstad het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Trix Hand van Newcastle het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this stunning image of an autumn road trip through Grabouw, Franschhoek, Pniel and Stellenbosch.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button