News

Pom-pom meisies dans op al wat ‘n wysie

Weekliks bring hulle die gees.

SASOLBURG – Daar was vanjaar miskien nie ‘n Classic Clash of ‘n Big Brag nie, maar die pom-pom dogters van die Sasolburg HS het baie die afgelope ruk gehad om te cheer.

Bennita Aleke, Nicole Kruger, Lesego Porogo en Adrianna Freitas het hul danspassies met ywer en noukeurigheid uitgevoer. Foto: Wynand Storm


Terwyl die rugbymanne hulle harte op die veld uitspeel het die SHS-cheerleaders die toeskouers se voete laat jeuk met hulle puik dansbewegings. Hulle het beslis die gees gebring.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button