News

Ssssien jy ook mooi foto’s?

Vaalweekblad ondersteun die kunste en deel met trots nog 'n fotoversameling deur die Elsje's Choice on Photos fotograwe.

Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense (selfs van ander lande).

Vereistes

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Jy kan nie iemand anders se foto deel nie.

Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus wees.

Streef daarna om unieke, kunstige foto’s te deel.

Erkenning

Uitstaande fotografie word weekliks met ‘n spesiale sertifikaat aangewys. Die kriteria wat in ag geneem word sluit in: Komposisie, beligting, skerpheid, uniekheid en kreatiwiteit.

Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.

Hoogtepunt

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word van die foto’s in die weeklikse versameling gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.

Die is fotoversameling 278.

Anita Bester van Kempton Park het die treffende foto geneem.
Addicted2Africa captured the lovely photo of a Livingstone’s Turaco in the forests at St. Lucia, KZN.
Adele Esterhuizen het die treffende foto van die Montpellier Chapel in Tulbagh geneem.
Adri Hohls van Jeffereysbaai, ‘n nuweling op die groep, het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
Andrew Mayes van Ferndale in Johannesburg het die pragtige foto geneem.
Andrew Visagie van Meyerton het die pragtige sonopkoms foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Angelique Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Barney Fourie van Naboomspruit het die pragtige foto geneem.
Carin van Deventer van Parys het die mooi foto geneem.
Carry Grobler van Centurion het die mooi foto van ‘n olifant in die Kruger Nasionale Park geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chané van Breda van Rustenburg het die mooi foto geneem.
Chris Swart van Kleinmond het die mooi foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Christine van Zyl van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Christo Weir (Aweh Photography) van Northmead, Benoni het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo.
Corlene Bezuidenhout van Vereeniging, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Danette van Zyl van Parys het die mooi foto geneem.
Denise Zeeman van Worcester het die mooi foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die mooi foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die pragtige foto geneem.
Elma Willemse van Melbourne, Australia, het die mooi foto geneem.
Elna Geringe het die pragtige silhouette foto geneem.
Elsje Vermeulen (die administrateur van die Elsje’s Choice on Photos groep) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Emmie Oosthuizen van Bellville het die mooi foto geneem.
Engela Visser van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Etienne Uys van Melkbosstrand het die mooi foto geneem.
Eugene Heiberg van Polokwane het die mooi makro foto geneem.
Eugene Viljoen van Pietersburg het die kunstige foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Franz van Kradenburg van Vereeniging het die treffende aksiefoto tydens die Parys 400 Rally geneem.
Gwen Fleischmann van Lydenburg het die mooi monochroom foto geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die besondere foto geneem.
Hendria Terblanche van Vanderbijlpark het die skattige foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington het die mooi foto geneem.
Hennie Kok van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi aksie foto tydens die Parys 400 Rally geneem.
Henry Robert van Melkbosstrand het die mooi foto geneem.
Irene van Vuuren het die mooi foto geneem.
Isabel Loock van Vereeniging het die mooi sonsondergang foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco Blom, voorheen van Pretoria maar nou van San Diego, Kalifornië in die VSA, het die mooi foto geneem.
Jacquelene Rose van Klerksdorp het die mooi foto geneem.
Jacques Nel, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto van ‘n wildehond geneem.
JaniceStorm van Middelburg het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Deneysville het die pragtige foto geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto geneem.
Juan Bester van Meyerton, ‘n nuweling op die groep, het die pragtige foto in die Drakensberge geneem.
Karen Beetge van Hunters Valley, Australië, het die mooi foto geneem.
Karen Mey van Fourways, Johannesburg, het die pragtige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Pas de la Casa geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer van die Vaal het die mooi foto geneem.
Lanie Badenhorst van Port Elizabeth het die mooi foto geneem.
Lanie de la Rey van Kaapstad het die pragtige foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Leila Swart van Rayton het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Maggle Webser van Centurion het die pragtige foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die pragtige foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Marissa Enslin van Nigel het die mooi foto geneem.
Marita Henning het die mooi natuurfoto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi aksiefoto die afgelope naweek tydens die Parys 400 Rally geneem.
Maryna Nell van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die mooi foto tydens die Parys 400 Rally geneem.
Muriel Minnie van Frankfort het die mooi foto geneem.
Nicola Telle van die Wes-Kaap het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pieter Engelbrecht van Goodwood het die mooi foto geneem.
Ria Pieterse van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Ria van der Lith van Polokwane het die pragtige makro foto geneem.
Riaan Wessie Westraad van Port Elizabeth het die pragtige foto geneem.
Riana Knouwds van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Riane Kruger van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Ronelle du Plessis van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Santie Quanjer van Vanderbijlpark het die besondere oomblik netjies vasgevang.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Susan Schlebusch van Queenstown het die pragtige foto geneem.
Thelma Nel van Kriaafonein in die Kaap het die pragtige foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Trevor Rose van Bedfordview het die pragtige foto geneem.
Trix Hand van Newcastle het die mooi foto geneem.
Tyron Fuller van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto tydens die afgelope naweek se Parys 400 Rally geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo of Hangklip Lighthouse.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button