News

Fotoblad 280: Iets vir elke smaak

Vaalweekblad spog weer graag met die Elsje's Choice on Photos-fotograwe se kunstige foto's. Hier is iets vir elke smaak.

Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense (selfs van ander lande).

Vereistes

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Jy kan nie iemand anders se foto deel nie.

Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus wees.

Streef daarna om unieke, kunstige foto’s te deel.

Erkenning

Uitstaande fotografie word weekliks met ‘n spesiale sertifikaat aangewys. Die kriteria wat in ag geneem word sluit in: Komposisie, beligting, skerpheid, uniekheid en kreatiwiteit.

Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.

Hoogtepunt

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word van die foto’s in die weeklikse versameling gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.

Die is fotoversameling 280.

Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Trevor Rose van Bedfordview het die pragtige foto geneem.
Yvonne Horn van Middelburg het die mooi foto geneem.
Yvette Wilde van Vereeniging, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Adri Hohls van Jeffereysbaai het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
Andrew Mayes van Ferndale in Johannesburg het die pragtige foto geneem.
Angelique Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Anita Bester van Kempton Park het die pragtige foto geneem.
Barney Fourie van Naboomspruit het die pragtige foto geneem.
Benjamin Pearce van Kaapstad het die besondere foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Carin van Deventer van Parys het die mooi foto geneem.
Carry Grobler van Centurion het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.
Celest de Klerk van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Chané van Breda van Rustenburg het die mooi sonsondergang foto geneem.
Charlene du Preez, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Chris Swart van Kleinmond het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Christo Weir (Aweh Photography) van Northmead, Benoni het die uitstekende aksiefoto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo of the Cape Recife Lighthouse.
Danette van Zyl van Parys (Vrystaat) het die pragtige straatfotografie foto in Frankryk geneem.
Demi Chamberlain van Wellington het die mooi foto geneem.
Denise Zeeman van Worcester het die treffende foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die pragtige makro foto geneem.
Dries Beetge van Pretoria, ‘n nuweling op die groep, het die puik aksiefoto tydens die Parys 400 Rally geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die pragtige foto geneem.
Elsje Vermeulen (die administrateur van die Elsje’s Choice on Photos groep) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Engela Visser van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Erika Sanders van Pietermaritzburg het die kunstige foto geneem.
Etienne Uys van Melkbosstrand het die mooi foto geneem.
Eugene Heiberg van Polokwane het die mooi natuurfoto geneem.
Eugene Viljoen van Pietersburg het die mooi silhouette foto geneem.
Flip van Rensburg van Meyerton, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
Frikkie Muller van Vanderbijlpark, ‘n nuweling op die groep, het die pragtige natuurfoto geneem.
Gerda Fouche van Bloemfontein het die mooi foto geneem.
Gerhard Viljoen van Benoni het die mooi foto geneem.
Gwen Fleischmann van Lydenburg het die kunstige foto geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die pragtige foto geneem.
Hennie Kok van Pretoria het die besondere foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Henry van der Westhuizen van Melkbosstrand het die mooi foto geneem.
Isabel Loock van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco Blom, voorheen van Pretoria maar nou van San Diego, Kalifornië in die VSA, het die mooi foto geneem.
Jana Mynhardt van Riebeeck-Wes in die Wes-Kaap het die mooi foto geneem.
Jeff Lomey from Cape Town captured this beautiful photo.
JJ Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto in Mabalingwe-natuurreservaat geneem.
John Canoga of Nairobi, Kenya, is a newcomer to the group and captured this lovely photo.
Karen Beetge van Hunters Valley, Australië, het die pragtige foto geneem.
Karen Mey van Fourways, Johannesburg, het die pragtige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lanie de la Rey van Kaapstad het die kunstige foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Leila Swart van Rayton het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer van die Vaal het die mooi foto geneem.
Linda Saayman het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Maggle Webser van Centurion het die pragtige foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die pragtige foto geneem.
Mandy Botha van Centurion het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marissa Enslin van Nigel het die mooi foto geneem.
Marita Henning het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Maryna Nell van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die mooi foto geneem.
Natasha de Witt van Sasoburg het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Noah’s Art van Parys het die mooi foto op ‘n mistige oggend geneem.
Pieter Engelbrecht van Goodwood het die mooi foto geneem.
Ria Pieterse van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Ria van der Lith van Polokwane het die mooi foto geneem.
Riaan Wessie Westraad van Port Elizabeth het die mooi foto geneem.
Riana Knouwds van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Riane Kruger van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Ronelle du Plessis van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Susan Schlebusch van Queenstown het die besondere foto geneem.
Tertia Theron van Durban het die mooi monochroom foto geneem.
Thelma Nel van Kriaafonein in die Kaap het die mooi foto geneem.
Theresa Nel van Sasolburg, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Trix Hand van Newcastle het die mooi foto geneem.
Tyron Fuller van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button