News

Vandag in die geskiedenis: Die Bastille word bestorm

Die Bastille het op hierdie dag in 1789 geval en daarmee saam die magsimbool van 'n eeue oue bewind.

Op 14 Julie 1789 het ‘n woedende skare die Bastille, ‘n vesting en tronk in Parys, bestorm.

Die gebeurtenis word as die begin van die Franse Rewolusie beskou en het ‘n tydperk van ingrypende politieke en maatskaplike verandering in Frankryk ingelui.

Die gebeurtenis het ‘n keerpunt in die land se geskiedenis geword en uiteindelik gelei tot ingrypende politieke en maatskaplike veranderinge.

Frankryk vier jaarliks 14 Julie as sy nasionale dag, bekend as Bastilledag.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button