News

Vandag in die geskiedenis: Rosettasteen ontdek

Die ontdekking het dit moontlik gemaak om die taal van antieke Egipte weer te lees en te verstaan.

Franse soldate het op 15 Julie 1799 die beroemde Rosettasteen naby die Egiptiese dorp Rosetta (vandag Rashid) ontdek.

Die steen bevat dieselfde teks in drie verskillende skrifte – hiërogliewe, Demoties en Grieks – wat geleerdes later in staat gestel het om antieke Egiptiese hiërogliewe te ontsyfer.

Die ontdekking word as een van die belangrikste argeologiese vondste in die geskiedenis beskou omdat dit die deur oopgemaak het om duisende jare van Egiptiese geskiedenis en kultuur beter te verstaan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button