Local newsNews

VLU leer meer oor ‘stik-en-sny’ tegniek

Die VLU nooi vroue van alle ouderdomme om by hul aan te sluit. Vir navrae kontak RInda de Klerk by 083 307 3066.

VANDERBIJLPARK – Die VLU Alpha Tak het in hul maandelikse byeenkoms ʼn naaldwerkdag gehou.

ʼn Demonstrasie oor presies hoe die stik-en-sny (stitch and slash) tegniek gedoen word is gehou en almal het dit baie interessant gevind.

Na die demonstrasie het die dames die kompetisie-artikels op uitstalling bewonder, voordat almal ʼn glasie Sherry saam met tuisgemaakte warm sop en broodjies geniet het.  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button